Neem asseblief kennis dat daar môre oggend( Woensdag 8 Februarie 2017) vanaf 06:00 tot 12:00 geen water in Clanwilliam beskikbaar sal wees nie. Vir enige navrae kontak asseblief Cederberg Munisipaliteit
'n Vriendelike Toerisme groete
Clanwilliam Toerisme Vereniging