Copy
 
logo-top
 
 
 
LAAT SOMER
3 Maart 2017
 

Beste Luisteraar

Dis nog te warm in die meeste dele van die land om te dink aan herfs en winter, dus noem ons dit láát somer, en ons omarm nog ‘n stukkie van die romanse van Valentydsmaand met ‘n rooi roos en die ontvlugting van ‘n kort liedfdesverhaal.

Ek is altyd verstom om te hoor hoe ver in die wêreld na RSG geluister word, en hoe graag mense wil help waar hulle kan. Die storie van Ruiterbos se beertjies maak mens se hart sommer warm.

Martelize gee ons ‘n kykie agter die skerms van haar deelname aan ‘n rolstoel-uitdaging in George, ‘n RSG-luisteraar vertel van die dag toe sy die Parlementsopening bygewoon het, en die video's van vier geoloë se ekspidisie na Antarktika is besonder insiggewend.
Ons het ‘n nuwe aand-boekvoorlesing, ‘n nuwe vervolgdrama saans en moenie vergeet van ons dokumentêre programme Donderdagaande nie.
Volgende keer vertel ons jou van nóg nuwe dinge! Maar kom kuier intussen saam met ons by die Woordfees op Stellenbosch.

 

 
Magdaleen en die RSG span
 
 
 
Agter die skerms: Ons luisteraars
 
 
 
set10-image2
 
 
Beertjies bring Euros vir Ruiterbos
Een van die laaste plaasskole in Wes-Kaap, RSG en die beertjies van België.
Lees meer.
 
 
set10-image3
 
 
Wilhemina by die Parlementsopening
‘n RSG-luisteraar vertel van haar interessante ondervinding.
Lees meer.
 
 
 
 
 
Ontvlug met RomanzaLiefde
 
Jy verdien ’n bederf. RomanzaLiefde-tydskrif is ’n vakansie in 96-bladsye. Maak ’n koppie koffie, skop jou skoene uit en ontvlug na ’n wêreld vol romanse. Nou beskikbaar by deelnemende CNA en Checkers-winkels. Klik hier vir meer
 
image
 
 
Moenie dit misloop nie!
 
‘n Nuwe boekvoorlesing, ‘n nuwe vervolgdrama en verdere episodes van Portret van. En dan praat ons nie eens van ons dokumentêre programme wat wag nie.
 
image5
 
Nuwe boekvoorlesing
Luister nou saans die speurverhaal.
LEES MEER
image6
 
Nuwe vervolgverhaal
Luister weeksaande 21:00 na ‘n Tweede Kans.
LEES MEER
image7
 
Portret van...
Die kollig val Donderdagaand op die akteur Louis van Niekerk.
LEES MEER
 
 
Martelize laat  haar rolstoelwiele sing
 
set7-image13
 
Meer as 1500 rolstoelryers het onlangs op George toegesak om aan die 15e OCC Outenikwa Rolstoel Uitdaging deel te neem. Martelize het ook deelgeneem – en haar afdeling gewen!  Lees en kyk meer.
 
 
 
LUISTER WEER
Die bestes van die week
 
As jy hierdie programme misgeloop het, kan jy steeds saamgesels. Luister weer.
 
set10-image2
 
  #1 Regsake
Wat is jou regte as iemand jou vakansiehuis se uitsig toebou? en ander sake.
set10-image7
 
#2 Gesondheid
‘n Trauma-dokter vertel hoe besluite geneem word om lewens te probeer red.
set10-image8
 
#3 Groeipyne
Hoe leer mens ‘n laerskoolkind om te leer?
 
 
Verwonder jou aan Antarktika
 
set7-image13
 
Ervaar die groot wit vasteland deur die oë van vier Suid-Afrikaanse geoloë wat op ‘n sending van drie maande was.  Lees en kyk na die interessante video's en foto's.
 
 
 
 
Kitsskakels
 
Dis maklik om RSG programme en skedules op die webblad te vind
 
 
image
 
RESEPTE
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
image
 
PROGRAMSKEDULE
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
image
 
SPORTPROGRAMME
Daar's elke dag sportprogramme
 
 
image
 
KIEKIES
Laai self foto's op Ooggetuie
image
 
BESTEL PROGRAMME
Bestel dit op CD by Radiopro of skakel (011)714-6886
image
 
POTGOOIE
Baie programme is op potgooi beskikbaar
 
 
Sien alles
 
TUIS  |  KONTAK ONS






This email was sent to <<E-posadres>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
TGD namens RSG · The Old Biscuit Mill, The Silo, 5de vloer, Albertstraat 373, Soutrivier · Kaapstad, Wes-Kaap 7925 · South Africa