Chris Chameleon by The Barn@ReedValley

Chris Chameleon het ses jaar laas ’n volkome, selfgeskrewe Afrikaanse album vrygestel. Met die bekendstelling van die langverwagte Jy en Ek en Ek en Jy kan aanhangers uiteindelik asem uitblaas.
Die album is musikaal en liries sy mees avontuurlustige ooit, en in 2017 toer hy met hierdie nuwe album na alle uithoeke van Suid-Afrika.

Die klem val op hierdie nuwe baanbrekerswerk, waarin Chris opnuut weer die grense van klank, woord en sang in Afrikaans uitdaag en verskuif. Maar gehore kan natuurlik ook uitsien na ’n keurspel van die treffers wat van Chris deur die jare ’n huishoudelike naam gemaak het. Indien jy self so ’n Chris Chameleon lied het wat jy wil hoor, is daar goeie nuus vir jou: hy gee die gehoor altyd ’n geleentheid om hom te probeer vasvra met sy eie werk!

Chris Chameleon sal by The Barn@ReedValley optree op Vrydag, 30 Junie. Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R150 per persoon. Deure open 18:30 en die vertoning sal om 20:00 begin. Soos gewoonlik is daar heerlike platters en caldo verde (’n tradisionele Portugese sop) beskikbaar wat voor die tyd ook aanlyn bestel kan word.
KRY JOU KAARTJIES HIER
Upcoming shows and events
Please add wine@reedvalley.com to your address book to ensure our emails reach your inbox.
You have received this email because you chose to receive communications from ReedValley/The Barn.
World Famous in Mossel Bay, ReedValley is open every day 10:00-16:00, www.reedvalley.com.
Do you have a question? Contact us on wine@reedvalley.com or call +27 44 698 1022.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
ReedValley Wines · R327 Herbertsdale Rd · Mossel Bay, Wc B-6500 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp