Copy
 
logo-top
 
 
 
 
INGEKLEURINGELIG
 
3 November 2016
 

Beste Luisteraar

Die jakarandas blom pers, die aande word soeler, die reën bly min, Pravin Gordhan is nog in die saal, die Openbare Beskermer se verslag oor Staatskaping en die implikasies daarvan  is bekend en ons het ‘n magdom lekkerluister programme op ons spyskaart. Vandag gee Derrich Gardner sy beste wenke vir jou somertuin, stel ons jou aan Ettienne Ludik en sy lewenslustige gesin voor, en bring ons jou met video's en foto's tot binne-in ons onlangse geslaagde Gesondheid en Styl buite-uitsending.

Ons vertel jou meer van Die wittebrood II en ander radiodramas wat nog op jou wag, en laat jou vinnig en maklik by van ons bestes pitkos-programme wat jy dalk misgeloop het.

 

 
Magdaleen en die RSG span
 
 
 
divider
 
Beleef ons buite-uitsending (weer):
 
# Gesondheid en Styl
 
 
 As jy ons onlangse buite-uitsending misgeloop het, moenie komkommer nie. Met videos, foto's en klankgrepe kan jy die hele uitsending beleef (of herleef). Kyk ook na die video-boodskappe van dr. Susan Vosloo, dr. Viljee Jonker, prof. Tess van der Merwe en van die luisteraars. Klik hier.
 
 
 
Ons hou jou op hoogte
 
 
 
 
set10-image2
 
 
Internasionale strafhof
 
Wat is die implikasies van SA se beoogde onttrekking uit dié strafhof?
 
Lees meer.
 
 
 
set10-image3
 
 
Phalo terug skool toe
 
Phalo (8) is vier maande ná sy hartoorplanting, terug in die skool.
 
Lees meer.
 
 
 
 
Moenie dit misloop nie!
 
Spannende en humoristiese radiodramas, tuinwenke deur RSG se ywerigste tuinmaker en ‘n RSG boek, is dinge wat jou mag interesseer.
 
image5
 
Die wittebrood II
 
Ons dramaseisoen het nog baie verrassings.
 
LEES MEER
 
image6
 
Tuinwenke
 
Derrich Gardner gee sy beste tuinwenke.
 
LEES MEER
 
image7
 
Boek
 
Hoe verklaar jy dit is nou in boekvorm te kry.
 
LEES MEER
 
 
Ontmoet Ettiene en sy woelwaters
 
set7-image13
 
Ettienne Ludik, gewilde mede-aanbieder van Middag op RSG, is dol op sy gesin. Ontmoet sy vrou en twee seuntjies en kyk die video hoe flink sy sewejarige a-la-Riverdance klopdans. Lees en kyk meer.
 
 
 
LUISTER WEER
 
Die bestes van die week
 
As jy hierdie programme misgeloop het, kan jy steeds saamgesels. Luister weer.
 
set10-image2
 
  #1 Regsake
 
 
 
Wat boere in hul testamente moet sit.
 
set10-image7
 
#2 Gesondheid
 
 
 
Wie het ‘n pasaangeër nodig?
 
set10-image8
 
#3 Groeipyne
 
 
 
Moet my kind Graad R herhaal?
 
 
FLIEKRUBRIEK
 
Teaters toe die naweek
 
Leon van Nierop se pittige fliekresensies is elke Vrydagoggend op Monitor te hoor.
 
set10-image2
 
  Shepherds and Butchers = 9/10
 
 
 
Dié fliek sal jou ruk. Gaan kyk as jy die moed het.
 
set10-image7
 
  Indignation = 8/10
 
 
 
Die gang is stadiig, maar die karakterisering deeglik.
 
set10-image8
 
  Keeping up with the Joneses = 6/10
 
 
 
Dis ‘n heerlike romantiese komedie.
 
 
 
Kitsskakels
 
Dis maklik om RSG programme en skedules op die webblad te vind
 
 
image
 
RESEPTE
 
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
 
image
 
PROGRAMSKEDULE
 
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
 
image
 
SPORTPROGRAMME
 
Daar's elke dag sportprogramme
 
 
image
 
KIEKIES
 
Laai self foto's op Ooggetuie
 
image
 
BESTEL PROGRAMME
 
Bestel dit op CD by Radiopro of skakel (011)714-6886
 
image
 
POTGOOIE
 
Baie programme is op potgooi beskikbaar
 
 
Sien alles
 
 
TUIS  |  KONTAK ONS | KANSELLEER