Copy
18 November - Eric Swanepoel

Beste <<NickName>>
 
View this email in your browser

Oor die Here se grootheid, Sy goedheid en Sy versorging!

 

Eric het by ‘n vorige geleentheid met ons gedeel hoe die Here hulle gesin geroep het van predikant by Bergsig na ‘n INcontext Ministries.  Hierdie nuwe roete sou gekenmerk wees deur geen finansiële sekuriteit nie, net die belofte van die Here dat Hy hulle geroep het en hulle instaat sal stel om toe doen waarvoor hulle geroep is.  Eric en Surita is amper ‘n jaar en ‘n half weg as predikant by Bergsig gemeente en voltyds werksaam by INcontext Ministries waar hulle nou saam werk met die kerk in vervolging.  Hulle getuig graag oor die Here se grootheid, Sy goedheid en Sy versorging... 
Job 42:5  “Tot nou toe het ek net gehoor van wat mense van u sê, maar nou het ek U self gesien.”  

Vrydag oggend 05h45, h/v Boland en Proteaweg, Durbanville
TGIF Bydraes
 
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
 Rek Naam:          NG Kerk Bergsig
Verwysing:           TGIF
Bank:     ABSA
Takkode:   334810
Tipe Rek:   Lopende
Nommer:   141 059 0154
 
 
Die fondse word gebruik om weekliks die koffie, muffins en beskuit aan te koop asook om ’n kinderhuis in Mosambiek en The Veil met maandelikse bydraes te ondersteun. Indien die spreker voltyds in bediening is help ons hom ook om sy kostes te dek vir die oggend en word die orige muffins by Derrick se sopkombuis uitgedeel.
Julle ondersteuning sal waardeer word om voort te gaan met hierdie ondersteuning. Indien julle verder insae wil hê is julle welkom om met Oswald en Leon te gesels hieroor.

Gee my 'n man
Wat sê wat waar is
As die duiwel daar is
Wat doen wat reg is
As die regter weg is
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in plaas van beloning kry.

C.J. Langenhoven

Wil jy graag inligting verander?
Opdateer asseblief jou besonderhede of ontrek aan hierdie lys.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Durbanville TGIF · Bergsig NG Kerk · Cnr Protea and Boland Avenue · Durbanville, Western Cape 7550 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp