Copy
Hallo Onnies!

Ek hoop julle rus darem nog lekker (as julle kan!). Die vakansie is alweer amper verby. Ons het opwindende nuus! Ons het 'n tydskrif (in Engels, Teacha! Magazine) vrygestel vir Suid-Afrikaanse onnies. Klik onder om dit te lees. Ons hoop dat julle baie idees, hulpmiddels en inspirasie daarin sal vind en ook julle idees sal deel!

Ons sien dat daar 'n foutjie was op Onnies Online. As jy dalk gesukkel het om hulpmiddels af te laai, probeer asb. weer (sit weer die hulpmiddels in jou mandjie en checkout.) Ons het Onnies Online veiliger gemaak en dis waar die fout ingekom het.

Onnie-groete
Jean

Op soek na 'n pos of onderwysers? Besoek RSA Teaching Jobs of e-pos jobs@rsateachingjobs.co.za om te adverteer.

Op soek na CAPS-hulpmiddels in Afrikaans? Besoek Teacha! - daar is reeds meer as 3700 hulpmiddels opgelaai deur Suid-Afrikaanse onderwysers. Jy kan joune ook daarop verkoop.

Hulp nodig van ander onnies? Word deel van ons Facebook-groep, Teacha! Helpline for South African teachers. 
ITSI bied 'n voldagkursus by hulle kantore in Pretoria aan op die 18ste Julie.
Klik vir meer inligting: http://ow.ly/Ue7h30kRjJP

ONNIE-NUUS & IDEES

Google for Education: ‘n Waardevolle hulpmiddel vir jou klaskamer
Dit maak nie saak op watter vlak, vak of ouderdom jy onderrig nie, Google kan jou lewe as onderwyser baie makliker maak. Dit dra nie net by tot effektiewe onderrig nie, maar hou al jou dokumente in een veilige plek en is altyd beskikbaar.

LEES MEER
APPS VIR JOU KLAS
Kinders is nie meer dieselfde as 20 jaar terug nie en daarom kan onderwys ook nie meer dieselfde wees nie. Ons moet aktief werk om ons onderrigstyle so aan te pas dat leerders wil leer. Een manier is om tegnologie in jou klas te gebruik. Gaan vandag op jou slimfoon of tablet en soek apps wat jy in jou klas kan gebruik. Hier is ‘n paar idees en voorbeelde van hoe jy apps, met voorgestelde apps, in jou klas kan gebruik.
LEES MEER
 

KONFERENSIES

Onnies Online is mediavennote van die volgende opwindende opvoedkunde-uitstallings, -kongresse en -werkswinkels. Ons deel graag meer inligting oor hierdie gebeure en raai onnies aan om dit by te woon – ons gaan ook daar wees!

Klik hier om meer uit te vind

Hulpmiddels

Copyright © 2018 Onnies Online, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.