Copy
'n Bybel-toep vir kinders
Hierdie toepassing (beskikbaar op Android en iOS platvorms) is interaktief en kinders geniet dit baie. Dit is in Afrikaans ook beskikbaar. Klik hier (of op die prentjie hierbo) om die resensie van Kerkbode te lees, asook hoe om Afrikaans op te stel. 
Klik hier vir die skakel om die vraelys aanlyn in te vul. 

Re#Imagine JEUGWEEK met Pneumatix!
Kom join in die fun, whorship, dans en drama. Dit is vir jongmense regoor Port Elizabeth. Net R30 gee vir jou Toegang-Wristband vir hele week en koppie koffie elke aand

Wristbands vir JEUGWEEK is te koop by Lorraine Kerkkantoor.
(Klik op prentjie vir faceboek-skakel na video)







This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
NG Kerk PE Hoogland · 1 Isobellaan · Charlo · Port Elizabeth, Eastern Cape 6070 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp