Copy
Middag <<First Name>>,

Dit was 'n lang paar weke sedert ons laas gepraat het. Ek is seker jy het ook die nuusbrief gemis laasweek. Ek het besluit om eerder die nuusbrief terug te hou tot vandag, in plaas van die ding uit die blou op 'n Maandag vir jou stuur.

Dus het jy nou twee weke se gevaaalik.com dinge om mee op te vang. Daar is se;fs 'n stukkie gewees die week oor hoe jy jou Little Garden potjies wat jou kombuis vol staan kan gebruik om jou persoonlike, uhm, kruietuin te begin.

Geniet die week,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 10/12/2018 edition:

Excerpts:

Disorder, geheime video en Random Gevaaalikhede

As die inhoud van gevaaalik.com oor die komende weke bietjie weird raak. Ek moet iets bietjie probeer. Jy het seker al van die Englese stukke gesien. Ek gaan weer bietjie interviews probeer op die...

The post Disorder, geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

WWE 2k19

Ek is nog altyd ‘n fan van WWE games. Ek onthou die middae na skool waar ek en my vriende Royal Rumble gespeel het, oor en oor en oor. Die feit van die saak is...

The post WWE 2k19 appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

10/10 Stoute Boudjies

Die 10/10 is eintlik oor die datum, want vandag is 10/10. In elk geval, daar is steeds Stoute Boudjies hier onder vir die van julle wat belangstel. Dan was daar vroër die week ook...

The post 10/10 Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

#012TCG – Interview with creator Brent Swart

Pretoria is getting it’s very own trading card game. All thanks to the creative mind of Brent Swart. Brent is a business owner, creative and seriously talented guy. I love the style of his...

The post #012TCG – Interview with creator Brent Swart appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Ruk en roll Random Gevaaalikhede

Ek het die naweek op ‘n video afgekom wat ek gedink het perfek sal wees vir die week se geheime video. Nou kan ek nie onthou wat daardie video was nie. Dus sal jy maar moet wag...

The post Ruk en roll Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Begin jou week weer met Vrydag Bederf

Vrydag wat verby is het ek ‘n arm en ‘n been betaal om nuwe bande op my kar te sit. Toe ry ek Johannesburg toe vir rAge. Na dit is ek huistoe om my...

The post Begin jou week weer met Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

How to grow weed in South Africa

Now that the ConCourt has decriminalized personal use of dagga and personal cultivation of dagga, everyone is asking how to grow weed in South Africa? Luckily South Africa’s climate is perfect for growing weed and...

The post How to grow weed in South Africa appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Is CBD oil for sale in South Africa?

Since the ConCourt judgment of 18 September happened there have been many questions surrounding cannabis and cannabis-derived products. Personal use of cannabis might have been decriminalized, but the sale of cannabis remains illegal. The good news...

The post Is CBD oil for sale in South Africa? appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Random Gevaaalikhede en on track geheime video

Miskien laat, maar eerder laat as nooit, of hoe? Die Random Gevaaalikhede is bietjie laat, maar nie heeltemal laat nie. Laat in die aand. As jy seker wil maak jy mis niks nie, kry...

The post Random Gevaaalikhede en on track geheime video appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Wat jy kan doen en sien by rAge 2018 die naweek

rAge vind hierdie naweek plaas. Vanaf 5 – 7 Oktober word die Ticketpro dome Suid-Afrika se grootste speletjies en vermaaklikheids expo. Daar is natuurlik baie goed oor speletjies, speletjies speel, cosplay, strokiesprnete, kaartspeletjies, bordspeletjies en...

The post Wat jy kan doen en sien by rAge 2018 die naweek appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Middelweek Stoute Boudjies

Dit is die middel van die werksweek. Woensdag is nie net dit middel van die week nie, dit is ook wanner die Stoute Boudjies op gevaaalik.com verskyn. Stuur gerus jou foto’s in op Facebook...

The post Middelweek Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Hoe jy en jou vriende moet bet op Khabib vs. McGregor

Ek is opgewonde om die Khabib vs McGregor Fight te sien. Ek en ‘n paar vriende gaan bymekaar kom om die fight te kyk die naweek, 02:00 Sondag oggend. Ek het nie ‘n favourite...

The post Hoe jy en jou vriende moet bet op Khabib vs. McGregor appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Red Dead Redemption 2 game play trailer #2

Oktober 2018 is uiteindelik hier. Vandag is 2 Oktober en dit beteken dat daar nog net 24 slapies oor is voor ek Red Dead Redemption 2 kan speel. Gister (1 Oktober 2018) het Rockstar...

The post Red Dead Redemption 2 game play trailer #2 appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Die gevaaalikheid vanself met Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is die gevaaalikheid vanself. Wat beteken dit? Nie eers ek weet nie, en ek het dit geskryf. Wat ek jou wel kan sê is dat jy jou Random Gevaaalikhede foto kan...

The post Die gevaaalikheid vanself met Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2018 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp