Copy
Middag <<First Name>>,

Die week het ek probeer om voor alles te wees. My varkies op hok hou en my kak agter mekaar. Die Vrydag Bederf is reg vir jou, op 'n Vrydag. Dit gaan sneeu, want die Vrydag Bederf is nou op gevaaalik.com. En soos jy kan sien het ek die nuusbrief ook vooruit beplan. Ek sit eintlik nou hier op Donderdagaand en doen die nuusbrief.

Nuwe "Please protect me from yourself" hemp

Lag vir ons useless government, kry vir jouself die "Please protect me from yourself" hemp. Maak 'n hillarious statement of gee dit as 'n ironiese grap vir daai vriend wat nooit die girls kan op chat nie.

Geniet die week,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 11/02/2018 edition:

Excerpts:

Vrydag Bederf boet

Het “boet” nou ‘n Mengels woord geword? Ek hoor baie Souties wat dit gebruik asof dit ‘n woord reg uit die Engelse taal is. In elk geval, genoeg gewonder oor stront. Kom ons skuif...

The post Vrydag Bederf boet appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

4 of the most common CBD myths

Whether you are thinking about using CBD or you know someone who is thinking about trying CBD, it’s currently a conversation starter second only to the weather. When the topic of CBD pops up...

The post 4 of the most common CBD myths appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Kopskote en metal haas geheime videos met Random Gevaaalikhede

Die week het ek besluit om twee geheime videos te drop saam met die Random Gevaaalikhede. Die eerste video is van Frog Leap Studios, ‘n metal cover van “Feel Good Inc.”. Hou veral die...

The post Kopskote en metal haas geheime videos met Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Stoute Boudjies is nie laat nie

Hierdie is nie die Vrydag Bederf nie. Hierdie is die Stoute Boudjies en behalwe as my kalender vir my lieg is dit vandag Woensdag. Woensdag is die dag wanneer die Stoute Boudjies veronderstel is...

The post Stoute Boudjies is nie laat nie appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Protect you from yourself met Random Gevaaalikhede

Suid-Afrika se nuutste meme het nou ‘n kief hemp geword! Eerder as panic oor een van Suid-Afrika se belangrikste instansies bestuur word deur ‘n spul breinlose morone, kan ons lag daaroor en vir hulle...

The post Protect you from yourself met Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Backlog Vrydag Bederf

Hierdie is besig om a patroon te word en ek moet ‘n manier kry om uit hierdie patroon te breek. Enige idees van julle kant af hoe ek weer die Vrydag Bederf op ‘n...

The post Backlog Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

What is CBD Oil?

The interest in medical marijuana is increasing daily. Since September 2018 when the Constitutional Court of South Africa decriminalized the private use and cultivation of cannabis there has been much more interest in products...

The post What is CBD Oil? appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Graaf-Kitaar geheime video en Random Gevaaalikhede

‘n Guitar wat gemaak is met ‘n graaf. Die graaf-kitaar. As jy weet wat jy doen kan jy cool klanke uit die kitaar kryal het hy net drie snare. Wierd, cool, blues, hill billy...

The post Graaf-Kitaar geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Stoute Boudjies maak kalm

Soms kry jy net daai dae waar alles jou die moer in maak. Indien vandag een van daardie dae is vir jou, stel ek voor jy laat die Stoute Boudjies toe om jou te...

The post Stoute Boudjies maak kalm appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Dagga seeds in South Africa – what to know before you grow

Since the private use of cannabis has been decriminalized, there are many people looking to buy dagga seeds in South Africa. Some people are even shocked when they hear that if you want to...

The post Dagga seeds in South Africa – what to know before you grow appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Red Dead Redemption 2 Launch Trailer

Die week is uiteindelik hier. Vrydag kan ek uiteindelik Red Dead Redemption 2 speel. Die pre-downloads is klaar gedoen (al 88 Gig daarvan) en baie mense sit anstig en wag vir Vrydag. Daar is...

The post Red Dead Redemption 2 Launch Trailer appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Sit vas op Random Gevaaalikhede

Random Gevaaalikhede om jou dag mee te begin. Maar moet nie vas hak hier op die Random Gevaaalikhede nie. Dit is nog vroeg in die dag en baie dinge om te doen. Soos jy...

The post Sit vas op Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Nie regtig Vrydag Bederf nie

Die ding van die Vrydag Bederf is dat dit veronderstel is om op ‘n Vrydag teverskyn op gevaaalik.com. Die laaste paar weke sukkel ek om by dit uit te kom. Darth Vader alleen weet...

The post Nie regtig Vrydag Bederf nie appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

The D geheime video en Random Gevaaalikhede

Jy ken die drill. Dinge is laat en agter. Tyd om sokkies op te trek. Terwyl jy jou sokkies optrek help dit altyd om goeie musiek te hê, soos Tenacious D. Tenacious D is...

The post The D geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2018 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp