Copy
Middag <<First Name>>,

Nog 'n week oppad uit. Hier onder is die links na alles wat jy die week gemis het op gevaaalik.com. As jy iets like, deel dit asb op jou socail media, soos Facebook en Twitter.

Begin nou jou kersgeskenke koop

Die tyd vir geskenke koop is op ons. Of jy nou vir jouself 'n geskenk wil koop en of jy vir iemand wat jy ken 'n hemp wil koop, koop 'n GVLK hemp! Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry van die coolste hemde in die heelal. Gaan loer gerus op komedie.co.za.

Geniet die week,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 11/16/2018 edition:

Excerpts:

Vrydag Bederf sit ‘n wikkel in jou stap

Right. Vrydag Bederf. Ek weet jy het foto’s wat jy ook wil instuur vir die Vrydag Bederf. Jy kan gerus so maak deur jou foto te stuur na my met Facebook Messenger. Click net...

The post Vrydag Bederf sit ‘n wikkel in jou stap appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Xbox kry mouse en keyboard support

Met die nuutste Xbox update kom keyboard en mouse (kb/m) support. Vir sekere games sal jy nou jou input device of choice kan gebruik. Nie alle games is nou al speelbaar met kb/m nie,...

The post Xbox kry mouse en keyboard support appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Geheime video agter ‘n masker en Random Gevaaalikhede

Ek wou eintlik laasweek al hierdie video met julle deel. Dit is nie elke dag dat Slipknot ‘n nuwe song uitbring nie. Veral nie ‘n nuwe song wat klink asof jy van die Slipknot...

The post Geheime video agter ‘n masker en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Stoute Boudjies uit die verlede

Gister het ek meeste van die dag gewerk aan GVLK Boomhuis-dinge. Wat is die GVLK Boomhuis vra jy? Ek kan jou nog nie al die besonderhede gee nie, maar in die Random Gevaaalikhede van...

The post Stoute Boudjies uit die verlede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Maandag word gemeet met Random Gevaaalikhede

Maandae is kak. Daar is nie regtig ‘n beter manier om dit te beskryf nie. Maandae kan beter gaan, as jy seker maak jy vang die Random Gevaaalikhede. Dit sal ‘n glimlag op jou...

The post Maandag word gemeet met Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Where can I buy CBD oil online?

CBD oil has become part of many people’s daily routine. Just like some people would take a multivitamin daily, there are millions of people around the globe that use CBD oil as a daily...

The post Where can I buy CBD oil online? appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2018 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp