Adam Tas by ReedValley – Vrydag, 27 April

ReedValley vier Vryheidsdag met ’n vertoning deur Adam Tas op Vrydag, 27 April.

Die trippel platinum skrywer en sanger Adam Tas bring nog ’n meesterstuk-album "Patatas en Pyptabak" na vore. Die stories van ’n land en sy mense was lanklaas so mooi verwoord en getoonset. ’n Album soos net Adam Tas met sy ryke stem kan doen. 13 nuwe snitte op die album sal mense wat die musiek kom luister bekoor. Die gehoor kan uitsien na ’n spesiaal saamgestelde vertoning van Adam Tas met sy kitaar wat van die nuwe werke soos “My wens vir jou”, “Melk-en-heuning-vrou”, “Patatas en Pyptabak” en vele meer sal opvoer. Ook sal hulle verwerkings doen van die groot Afrikaanse treffers vanaf Adam Tas se vorige albums. Kom luister na die storieverteller uit die Bosveld en maak jou tuis onder die woorde van sy asem.

Deure open 18:30 en die vertoning sal om 20:00 begin. Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R150 per persoon.
KOOP JOU KAARTJIES HIER
Please add wine@reedvalley.com to your address book to ensure our emails reach your inbox.
You have received this email because you chose to receive communications from ReedValley.
World Famous in Mossel Bay, ReedValley is open every day 10:00-16:00, www.reedvalley.com.
Do you have a question? Contact us on wine@reedvalley.com or call +27 44 698 1022.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
ReedValley Wines · R327 Herbertsdale Rd · Mossel Bay, Wc B-6500 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp