Copy

Dis die tweede kwartaal!

Ons het opwindende nuus en geleenthede om met julle te deel! Kyk ook na die gratis hulpmiddels aan die einde van die e-pos.

Op soek na 'n pos?
Kyk op RSA Teaching Jobs en onthou dat jou skool ook (gratis) daarop kan adverteer.

Hulpmiddels?
Meer as 2500 is op TEACHA! en jy kan joune ook verkoop.

ITSI bied vir die eerste keer in Afrika ‘n twee-dag MBE seminaar aan as ‘n interaktiewe werkswinkel, gefasiliteer deur die internasionaal erkende skrywers Glenn Whitman and Dr. Ian Kelleher. Dit vind plaas vanaf 23 tot 24 Mei 2018 by Emperor’s Palace in Johannesburg. Besprekings is beperk tot 200 plekke en belangstellendes kan bespreek by: www.it.si/mbeafrica2018.
VIND MEER UIT OOR MBE AFRICA 2018!
BEGIN JOU EIE NA-SKOOL-STUDIESENTRUM!
A + Students bied jou franchise-geleenthede waar jy steeds kan onderrig én geld kan verdien, 'n goeie opsie as jy die onderwys wil verlaat.

VIND MEER UIT HIER

ONNIE-NUUS & IDEES

SACE PO-Punte

Maak 'n plan, saam, as 'n skool en leer van mekaar! Hier is 'n paar maniere om vlak 1-punte bymekaar te maak.
LEES MEER

5 Maniere om QR-kodes in die klas te gebruik

QR-kodes is 'n vinnige en innoverende manier om tegnologie in jou klaskamer te begin gebruik.
LEES MEER
 

3 Dokumente wat help om skoolgeld in te vorder

Om skoolfondse in te samel is nie 'n maklike taak nie! 
LEES MEER OP SCHOOLADVISOR 

4 Apps vir beter klaskamerbestuur

Hierdie gaan jou baie help!
LEES MEER
 

KONFERENSIES

Hoofde, HOD's, adjunkhoofde en skool finansiële bestuurders in die Durban, Johannesburg en Pretoria areas, hierdie eksklusiewe geleentheid is net vir julle!

Geniet 'n heerlike koppie koffie en peuselhappies en hoor van Suid-Afrika se top skoolverskaffers. Die kulkunstenaar en komediant, Peter G, gaan ook daar wees.

Kom sien hoe hierdie top skoolverskaffers op SchoolAdvisor "magic" in jou skool kan maak!

Hier is meer inligting oor die dae: http://blog.schooladvisor.co.za/schoolscape/

EduWeek 2018 vind die 15de en 16de Junie in Johanneburg plaas. Dis gratis om by te woon.
KLIK HIER VIR MEER INLIGTING 
EduTECH Africa vind in Oktober in Sandton plaas. Die uitstalling is gratis om by te woon, maar die konferensie waar jy baie kan leer moet jy voor registreer.
KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

Gratis Hulpmiddels

Tye PowerPoint vir Afrikaans EAT
Tye PowerPoint vir Afrikaans EAT
R0.00
View
A3 Sounds Posters
A3 Sounds Posters
R0.00
View
Similes posters
Similes posters
R0.00
View
Plakkate vir jou klaskamer
Plakkate vir jou klaskamer
R0.00
View
Copyright © 2018 Onnies Online, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.