Copy
DIE HERE DROOM
GROTER AS JY
EFESIËRS 3:14-21

Hoop is moontlik in enige situasie. Hoop het niks te doen met mense nie. Hoop het niks te doen met ‘n situasie nie. Hoop het alles te doen met die Here. Hoop het alles te doen met liefde. 

SONDAGPROGRAM

Sondag 01/09

08:00 / 10:00 Erediens met nagmaal – dr. Z vd Westhuizen 
08:15 / 10:15 Kleuterkerk 
09:00 Junior groeigroepe 
17:30 enRoute diens met nagmaal – ds. W van Wyk 
18:30 Tiener groeigroepe 

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie 

VOLGENDE SONDAG

Sondag 08/09

08:00 / 10:00 Erediens met doop – ds. K Steyn
08:15 / 10:15 Kleuterkerk
09:00 Junior groeigroepe 
17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk 
18:30 Tiener groeigroepe 

ANDER EREDIENSTE
September
01    09:00    Pretoria-Oos (nagmaal) - ds. H van Graan
02    08:00     Kapeldiens                                           
05    10:00     Selrose Park-   dr. D Dreyer

06    09:30     Paul Jungnickel -  dr. Z vd Westhuizen
15    09:30      de Meerpaal - dr. Z vd Westhuizen
16    08:00      Kapeldiens -  dr. Z vd Westhuize
n

“OU”LIKSTES

Vier die lente! Vul asb. jou naam op die lys in wat by die inligtingstoonbank beskikbaar is.

HUWELIKSKURSUS

Die kursus verryk huwelike deurdat daar saam gesels word oor kommunikasie, konflik, breër idees oor die huwelik en hoe om die Here eerste te stel in jou huwelik. Dit is gebaseer op die Alpha huwelikskursus en word oor vier Woensdagaande aangebied. 

Ons is tans besig om ‘n behoeftebepaling te doen. Skryf asseblief jou naam by die inligtingstoonbank op of stuur ‘n epos aan Louise-Marié (woord@ngtyger.com) indien jy sou belangstel om die kursus voor die einde van die jaar by te woon. 

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp