Copy
DIE DROMER,
SY BROERS EN SY PA
GENESIS 42-46

Ons is geneig om God se teenwoordigheid in ons lewe te meet aan die goeie dinge wat met ons gebeur. Hierdie episode in die lewe van Josef se broers wys ons dat God op onverklaarbare maniere in die slegte dinge wat met ons gebeur ook by ons teenwoordig is.

SONDAGPROGRAM

Sondag 25/08 - GEMEENTEFEES

08:00 / 10:00      Erediens – ds. Immanuel van Tonder
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens – ds. Rue Hopley
18:30      Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie 

VOLGENDE SONDAG

Sondag 01/09

08:00 / 10:00      Erediens met nagmaal – dr. Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens met nagmaal – ds. W van Wyk
18:30      Tiener groeigroepe

ANDER EREDIENSTE
Augustus
28   15:00   Equestria - ds. K Steyn

September

01    09:00   Pretoria-Oos (nagmaal) - ds. H van Graan
02    08:00   Kapeldiens - Yolandi Abrie

05    10:00   Selrose Park - dr. D Dreyer
06    09:30   Paul Jungnickel - dr. Z vd Westhuizen
15    09:30   de Meerpaal - dr. Z vd Westhuizen

HELDER - DIE MUSIEKBLYSPEL
22-24 Augustus

23 Aug: 15:30 & 20:00 | 24 Aug: 15:30 & 20:00

Kaartjies kos R160 / R140 Sitplekke is gereserveer en kan nie omgeruil word nie. Titelsnit gratis beskikbaar by www.ngtyger.com/helderhttp://www.ngtyger.com/helder.
Album beskikbaar by Infotoonbank @R120


Alle inligting, kaartjieverkope & "HELDER" titelsnit hier beskikbaar .

GEMEENTEFEES
23 Augustus | 13:30 tot laat!

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om van die afgelope gemeentefees ‘n reuse sukses te maak!

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp