Copy
Middag <<First Name>>,

Hoe was jou week? Ek hoop jy is net so bly soos ek dat die naweek basies hier is. Net deur vandag kom.
 

Op die podcast KANT


Hoe was jou naweek? is terug. Vir 5 weke nou al, geen onderbreekings. Die naam is steeds irrelevant, want ek praat lankal nie meer oor hoemy naweek was nie. Die goeie nuus is dat ek voel die podcast evolve in iets in en dat ek meer gemaklik geraak het met die gevoel van weer podcast. Die "guerrilla radio" vibes het weer hard gebyt en op die ou einde van die dag kan ek doen wat ek wil op Hoe was jou naweek?

Ek het ook 'n nuwe podcast begin saam met Dirk Scheepers. 'n Bra wat 'n hele ander perspektief op dinge het as ek, groot en deels oor hy die laaste 10+ jaar in New York bly. Ons noem dit sommer BraaiCast.

Altwee die podcasts kan geluister word op Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Stitcher of Player FM.
 

Op die boom KANT


Teen die tyd het jy seker al gehoor van Cape Ape Seeds. Beskikbaar aan Suid-Afrikaners met 'n groot verskeidenheid strains om van te kies. Ek het 'n tragiese begin aan die seisoen gehad en 3 seedlings verloor wat ek toe op die ou einde eers twee weke terug kon vervang. EK het nou 'n Cape Ape White Widow aan die groei.

Hulle pryse is skaflik en hulle aflewering is gratis enige plek in SA. Geen hulle 'n try. Dit is veiliger om net jou eie boom te groei.

Soek jy 'n grow tent? Miskien kort jy LED grow lights?

Dankie dat jy aanhou inloer. Hier onder is 'n moerse lys van dinge wat tans op gevaaalik.com aangaan.


Lekker naweek,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 10/25/2019 edition:

Excerpts:

Whiskey Meyers – Bitch

Nie alle country is dieselfde nie. Net soos alle Afrikaanse musiek nie dieselfde is nie. Meeste Afrikaanse musiek (enige snert wat jy op Afrikaans Is Groot sien) is in elk geval net afgewaterde country....

The post Whiskey Meyers – Bitch appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Sakke vol Random Gevaaalikhede

Ek hou aan om die Random Gevaaalikhede te post en julle hou aan om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is amper asof dit ‘n team effort is. ‘n Ruggie krap...

The post Sakke vol Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Goeie tye Vrydag Bederf

Dankie aan almal wat foto’s instuur vir die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en Random Gevaaalikhede. Jy kan ook foto’s en memes stuur via Facebook Messenger hier. Ook gaaf van julle om gevaaalik.com te volg...

The post Goeie tye Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2019 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp