GESINSKAMP 2020
28 Feb – 1 Maart 2020 | Weesgerus Vakansieoord
Die gesinskamp is ‘n wonderlike geleentheid om as gesin saam te kuier en ander gesinne te ontmoet. Dit is ook ‘n geleentheid om in God se teenwoordigheid aan gesins-verhoudinge te bou terwyl julle ontspan. Ons gaan saam luister, baie pret hê en sinvolle verhoudings bou!
Kry ’n inskrywingsvorm by die inligtingstoonbank/kerkkantoor. Vorms vergesel van ‘n betalingsbewys kan elektronies aangestuur word of by kerkkantoor ingehandig word.
Riana 012 809 0107 | ngtyger@ngtyger.com
|