Copy
WONDER
2 KORINTIËRS 12: 1-10

Toe jy nog klein was, wat het jy gedroom gaan jy word as jy groot is? Die lewe draai nie altyd uit soos wat ons dit beplan of gedroom het nie. Goed gebeur wat ons gedink het ons nooit sou kon hanteer nie. Of anders gestel, as jy kon kies, sou jy nooit daardeur wou gaan nie.

SONDAGPROGRAM

Sondag 17/11 

08:00 / 10:00 Erediens – ds. K Steyn 
08:15 / 10:15 Kleuterkerk 
17:30 Aanddiens – dr. Z van der Westhuizen 

(Ons sluit die jaar af met ‘n spesiale geleentheid in die kapel waar elkeen kan stil word by die Here en dankie sê vir die afgelope jaar se seën.) 

VOLGENDE SONDAG

Sondag 24/11

09:00 Erediens – ds. K Steyn (Tee/Koffie selfhelpbediening in teater)
16:30 / 19:00 Kerssangdiens (Cafe enRoute oop vir bediening)

ANDER EREDIENSTE
November
17   09:30      de Meerpaal - dr. D Dreyerk
18   08:00      Kapeldiens - dr. Z vd Westhuizen
19   10:00      Retreat - dr. Z vd Westhuizen
27   15:00      Equestria - ds. K Steyn
Desember
01   09:00      Pretoria-Oos - ds. K Steyn
05   10:00      Selrose Park - Skuilkrans
06   09:30      Paul Jungnickel - ds. W van Wyk

TIENDE-DANKOFFERS kan tot die einde van 2019 inbetaal word.


BANKBESONDERHEDE
ABSA Tjek: 1630580060
Takkode: 632005

GESINSKAMP 2020
28 Feb – 1 Maart 2020 | Weesgerus Vakansieoord

Die gesinskamp is ‘n wonderlike geleentheid om as gesin saam te kuier en ander gesinne te ontmoet. Dit is ook ‘n geleentheid om in God se teenwoordigheid aan gesins-verhoudinge te bou terwyl julle ontspan. Ons gaan saam luister, baie pret hê en sinvolle verhoudings bou!

Kry ’n inskrywingsvorm by die inligtingstoonbank/kerkkantoor. Vorms vergesel van ‘n betalingsbewys kan elektronies aangestuur word of by kerkkantoor ingehandig word.

Riana 012 809 0107 | ngtyger@ngtyger.com

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp