Copy
BELANGRIK 24 NOVEMBER:
Daar is net EEN erediens om 09:00
CAPTAIN MARVEL
MARKUS 10: 35-40

Die wil voorkom asof die superheld-beweging in Hollywood steeds voortbeur met hernude krag! Een van Marvel se nuutste fl ieks het verskyn met die titel:“Captain Marvel”. Die fliek handel oor ‘n vroulike superheld wat baie duidelik ‘n belangrike rol gaan speel in die klimaktiese laaste Avengers fl iek. “Captain Marvel” is dalk nie die opwindendste van die superheldfl ieks nie en het heel moontlik nie aan al die verwagtings voldoen nie; steeds is die fliek baie kykbaar. Die heel laaste toneel in die fl iek het my veral opgeval.

SONDAGPROGRAM

Sondag 24/11 

09:00 Erediens – ds. K Steyn  (Tee/Koffie selfhelpbediening in teater)
16:30 / 19:00 Kerssangdiens (Cafe enRoute oop vir bediening)

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp