Hartbees | Handelshoekie | Opsoek na .375 H&H of 9,3 x 62 geweer
|
|
Dames & Here,
Op soek na ‘n .375 H&H of 9,3 x 62 geweer. Weet enige iemand van ‘n person wat so ‘n vuurwapen wil verkoop of dalk nie weer hul vuurwapenlisensie wil hernu nie?
Johann du Toit (070271) | 082 882 7682
HARTBEESGROETE,
JOHAN VAN DER WALT ( VOORSITTER )
|
|
|