Copy
Somerstrand Gemeente Nuusbrief
View this email in your browser
Lucy van Peanuts-strokiesprente faam vang een keer mis in 'n bofbalwedstryd. Sy verduidelik na die tyd vir Charlie Brown hoekom sy die bofbal mis gevang het:

“Sorry I missed that easy fly ball, manager. I thought I had it, but suddenly I remembered all the others I’ve missed, and the past got in my eyes.”



Genesis 50 wil ons help om die “past” uit ons oë te kry en nuut te leef.

"Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen." (Gen 50:20)

As ’n mens baie goeie oë het, dan het jy 20:20 visie, maar as jy die beste oë wil hê, beter jy hierdie 50:20 visie hê!

50:20 visie verander heeltemal hoe jy na die lewe kyk. Dit gee jou ’n totale ander perspektief op die lewe – ’n God-perspektief:
 
Julle wou..., maar God wou...” (Gen 50:20).

Kom luister Sondagaand 18:30-19:15 na die getuienis van Springbok swemafrigter David Glover en laat die Here vir jou 50:20 visie gee.

Hot chocolate van 18:00 af.
Copyright © 2020 NGK Somerstrand, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp