Copy
28 Februarie 2020 – Pieter Pienaar

Beste <<NickName>>
 
View this email in your browser

Toe ek my diensplig in die Polisie einde 1989 voltooi was ek redelik ontnugterd gewees met die lewe en die politieke situasie in die land. Ek gaan studeer toe en raak betrokke by ‘n meer linkse, “verligte” groep. Maar intussentyd raak my lewe net meer deurmekaar met meer vrae as antwoorde en ‘n kerk wat wat self deur interne struwelinge gaan en nie meer leiding kan gee nie.

In 1993 sien God my soeke en Hy lei my na die waters van rus en my hele lewe en wereld visie ondergaan ‘n radikale verandering. In 1995 gee Hy vir my ‘n vrou (ek het nie gesoek nie en het dit selfs teengestaan) en in 2001 raak ek op ‘n meer voltydse basis betrokke by ‘n sending organisasie. In 2005 “beland” ek in ‘n nuwe beroep, terwyl ek steeds betrokke is by die sending organisasie.  Vandag bestuur ek my eie onderneming terwyl ek nog steeds by die Sending betrokke is en woon saam met my vrou en 5 kinders.

Vrydag oggend 05h45, h/v Boland en Proteaweg, Durbanville
TGIF Facebook Blad
Volg ons op Instagram
Twitter
Website
TGIF Bydraes
 
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
 Rek Naam:          NG Kerk Bergsig
Verwysing:           TGIF
Bank:     ABSA
Takkode:   334810
Tipe Rek:   Lopende
Nommer:   141 059 0154
 
 
Die fondse word gebruik om weekliks die koffie, muffins en beskuit aan te koop asook om ’n kinderhuis in Mosambiek en The Veil met maandelikse bydraes te ondersteun. Indien die spreker voltyds in bediening is help ons hom ook om sy kostes te dek vir die oggend en word die orige muffins by Derrick se sopkombuis uitgedeel.
Julle ondersteuning sal waardeer word om voort te gaan met hierdie ondersteuning. Indien julle verder insae wil hê is julle welkom om met Oswald en Leon te gesels hieroor.
Wil jy graag inligting verander?
Opdateer asseblief jou besonderhede of ontrek aan hierdie lys.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Durbanville TGIF · Bergsig NG Kerk · Cnr Protea and Boland Avenue · Durbanville, Western Cape 7550 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp