Copy
KERUGMA Bulletin
www.kerugma.org
Tel. 0861 786 831
View this email in your browser
Beste Kerugma Ondersteuner,
  
Die proses om by vandag se gratis DVD uit te kom is vereenvoudig!

Al wat jy moet doen is om die webtuiste van Kerugma Produksies te besoek, kliek dan op die blou prentjie vir die gratis DVD. Die volgende oomblik sal dit begin speel.

Die webtuiste vir Kerugma Produksies is www.kerugma.org of kliek op die blou prentjie hieronder.

Verstaan net asseblief as dit nie so glad speel soos altyd nie, want die internet is wêreldwyd oorlaai omdat baie van hulle huise af werk en baie kerke se preke op die manier versprei word. As dit nou sukkel, probeer net bietjie later weer en dit sal reg wees.

Sal u asseblief hierdie inligting aanstuur na almal wat mag belangstel.

Baie dankie,
Naas en Marina le Roux
https://www.facebook.com/KerugmaProductions
http://www.kerugma.org/
Copyright © *|2016|* *|Kerugma Productions|*, All rights reserved.


Our mailing address is:
info@kerugma.org

Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

 






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Kerugma Productions · 5 Langmark Straat · PEARLY BEACH, Western Cape 7221 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp