Copy
Middag <<First Name>>,

Ek was gister by die Cannabis Expo en as ek kyk na hoeveel mense daar rondegeloop het op 'n Danderdagoggend weet ek twee dinge:

1) Mense is op vakansie
2) Die cannabis industry in Suid-Afrika gaan opblaas in die volgende twee jaar

Geniet die naweek,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 12/14/2018 edition:

Excerpts:

Vrydag Bederf kom met toestemming vir vakansie

Jy kry nou officially my toestemming om vir die volgende paar dae jou foon te ignore wanneer jou baas jou bel. Jy hoef ook nie werk toe te gaan nie, en jy kan maar...

The post Vrydag Bederf kom met toestemming vir vakansie appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Australianer geheime video en Random Gevaaalikhede

Meeste van julle wat na die site toe kom sal al ‘n Ozzy Man video gesien het. Ozzy Man is ‘n snaakse bra van Australia. Hy het al ‘n paar YouTube channels gehad, en...

The post Australianer geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Voor die ruskans Stoute Boudjies

Almal maakreg vir die vakansie. As jy die jaar op vakansie gaan, ry mooi of reis veilig as jy nie ry nie. Teen Vrydag is meeste mense oppad met vakansie. Geniet dit en as...

The post Voor die ruskans Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Vermisde Random Gevaaalikhede

Ek weet. Jy eht hierdie Random Gevaaalikhede eintlik gister gesoek. Darem het ek iets anders vir jou gister op die site gelaai om na te loer. Ja, ek sou ook gou na die home...

The post Vermisde Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

The 4 best South African cannabis strains

South African cannabis strains are well known around the world. Although cannabis originated in Asia, the plant flourishes elsewhere in the world too. Yes, cannabis seeds have made their way around the world and...

The post The 4 best South African cannabis strains appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Cannabis oil: Everything you need to know

These days everyone and their sister know someone that uses cannabis oil or at least knows someone that preaches about the natural medical wonder that can help for various ailments. Yes, cannabis oil is...

The post Cannabis oil: Everything you need to know appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2018 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp