Copy
Middag <<First Name>>,

Kom ons praat gou oor cannabis seeds.

Jy ken dit dalk as daggasade. Deesdae soek elke knaap en sy maat daggasade, want almal wil hulle eie boom groei. Ek doen dit, so jy sal dit ook kan doen. Cannabis seeds van reputable breeders soos Dutch Passion, FastBuds of Ethos is nie goedkoop nie. Ek het self R750 op 3 Dutch Passion saadjies gedrop laasjaar.

R250 'n saad is miskien bietjie duur vir die van julle wat boom vir die eerste keer gaan groei. In fact, ek sou voorstel jy begin met iets goedkoper sade. Soos altyd, is ek hier om te help. Jy kan goedkoper, beginner friendly sade kry by cannabisculture.store. Hulle sade gaan jou nie 'n arm en 'n been kos nie en sal steeds vir jou goeie boom gee.

Plus, gebruik coupon code 'stix' en jy kan 15% af kry van al die sade wat jy koop!

Lekker groei,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 01/18/2019 edition:

Excerpts:

Vrydag Bederf en saad van die kwaad

As jy vandag se nuusbrief gekry het, sal jy weet dat ek amper daagliks emails kry van Suid-Afrikaners wat opsoek is na cannabis seeds omdat hulle hul eie boom wil groei. Almal het nie...

The post Vrydag Bederf en saad van die kwaad appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Bly positief met Random Gevaaalikhede en ‘n geheime video

Bly positief met Random Gevaaalikhede. Dit help as jy lag, iets mooi sien of iets mooi sien om jou gemoedstoestand bietjie uit die stof te lig. As jy positief is, dan kan jy dalk...

The post Bly positief met Random Gevaaalikhede en ‘n geheime video appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Rubbereend Stoute Boudjies

Nie veel om te sien hier nie, behalwe die Stoute Boudjies. Soos altyd voel ek dat ek jou net moet bewus maak van die feit dat jy foto’s kan stuur na gevaaalik.com met Facebook...

The post Rubbereend Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

What you need from a grow tent kit in South Africa

A grow tent is a great way for an indoor grower in South Africa to get the maximum out of limited growing space. But even when you start looking for a grow tent there...

The post What you need from a grow tent kit in South Africa appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Terug in die swaai van Random Gevaaalikhede

Snaaks hoe vinnig dinge maar net terugkeer na normal. Die nuwe jaar is nie meer so nuut nie, en die ou roetine is weer terug soos altyd. Dit is goed om elke nou en...

The post Terug in die swaai van Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Vrydag Bederf op ‘n Saterdag

2019 is volstoom aan die gang. Ons almal is weer aan die grind en probeer voor kom in die rat race. Dit suig vir party mense want hulle werk ‘n 9-5 en dan na...

The post Vrydag Bederf op ‘n Saterdag appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2019 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp