Copy
Hi onnies!

Ek is so besig by die skool dat ek nog nie eers kans gekry het om 'n e-pos uit te stuur met die nuuste nuus en idees op Onnies Online nie! Ek is seker julle voel ook dat hierdie kwartaal hectic is.

Hier is 'n paar idees, hulpbronne en sommer baie inspirasie vir die jaar wat voorlê.

Onthou asb. om ons nuusbrief aan te stuur aan al jou kollegas en onnie-vriende.

Onnie-groete
Jean
 
ONNIE MEDIA SE PLATFORMS VERSKAF HULP AAN
SUID-AFRIKAANSE ONDERWYSERS

Op soek na 'n pos of onderwysers? Besoek RSA Teaching Jobs of e-pos jobs@rsateachingjobs.co.za om te adverteer.

Op soek na CAPS-hulpmiddels in Afrikaans?
Besoek Teacha! - daar is reeds meer as 6000 hulpmiddels opgelaai deur Suid-Afrikaanse onderwysers. Jy kan joune ook daarop deel en verkoop. Onnies het al meer as 'n miljoen rand gemaak deur hul hulpmiddels te verkoop.

Hulp nodig van ander onnies? Onnies Online het nou ook 'n groep vir Suid-Afrikaanse onderwysers, Onnies Online.

Moeg gesukkel om SACE-punte te kry? Macmillan het sopas hul Teacher Campus-kursusse wat hierdie jaar aangebied gaan word geadverteer. Loer hier in.


Lees die Teacha! tydskrif. Die tydskrif word deur ons uitgegee en is 'n versameling van artikels van Suid-Afrikaanse onnies. Ons leer graag by mekaar. Dis gratis!

ONNIE-NUUS & IDEES

KLIEK: ‘n Vars manier om Afrikaans EAT aan te bied

Om Afrikaans as Eerste Addisionele Taal (EAT) aan te bied, kan nogal ‘n uitdaging wees. Dit hoef nie so te wees nie!


LEER MEER OOR KLIEK

HOE STUDIEGIDSE JOU LEERDERS KAN HELP

Voorbereiding vir ‘n eksamen kan ‘n groot bekommernis vir leerders wees. Studiegidse kan op verskeie maniere aangewend word.

LEER MEER OOR ACE IT! SE STUDIEGIDSE

GRATIS HULPMIDDELS

Nommers 1 - 50 Voëltjie Tema | Gratis | Verniet | Free
Nommers 1 - 50 Voëltjie Tema | Gratis | Verniet | Free
R0.00
View
Gratis Afrikaanse Motiverende Muurkaarte | Motiverende Plakkate FREE
Gratis Afrikaanse Motiverende Muurkaarte | Motiverende Plakkate FREE
R0.00
View
Afrikaanse Sigwoorde Gratis!
Afrikaanse Sigwoorde Gratis!
R0.00
View
Afrikaans - Woordsoorte A4 plakkate
Afrikaans - Woordsoorte A4 plakkate
R0.00
View
Copyright © 2019 Onnies Online, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.