Copy
JESUS SE GODDELIKHEID
MATTEUS 16:13-20
Ek glo in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;”

Met hierdie paar artikels van die Apostoliese geloofsbelydenis bely ons saam met die kerk van alle eeue dat ons glo dat Jesus waarlik die selfopenbaring van God is. Ons bely daardeur dat Jesus nie net ʼn profeet of ʼn rabbi was nie, maar dat Hy volledig uniek is deurdat Hy die titel Seun van God dra.

SONDAGPROGRAM

08:00 / 10:00     Erediens – ds. W van Wyk
08:15 / 10:15     Kleuterkerk
09:00     Junior groeigroepe
17:30     enRoute diens – ds. K Steyn
18:30     Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAG

Sondag 10/03 - Eerste Lydensondag
08:00 / 10:00     Erediens (nagmaal) – ds. K Steyn
08:15 / 10:15     Kleuterkerk
09:00     Junior groeigroepe
17:30     enRoute diens (nagmaal) – ds. W van Wyk
18:30     Tiener groeigroepe

 
ANDER EREDIENSTE
Maart
04     08:00    Kapeldiens  - Christa Schutte
06     18:30    Aswoensdagdiens  - ds. K Steyn
07     10:00   Selrose Park - Skuilkrans gemeente
17     09:30  de Meerpaal - prop. Marco Koch
19     10:00   Retreat - dr. Z vd Westhuizen
27     15:00   Geen by Equestria -


April
04    10:00    Selrose Park  - dr. Z vd Westhuizen

 

6 Maart |18:30 | Kapel

Aswoensdag is die dag waarop Lydenstyd begin. Christene vier dit wêreldwyd met ‘n kort erediens. Ds Karin lei hierdie erediens. Mense wat die INSIG kursus bywoon kan ook die diens bywoon. Dit sal teen 19:00 klaar wees.

12 April |19:30 | enRoute Teater | R150 p.p. of R1200 vir ‘n tafel van 8 persone.

Word betower deur die wonderlike musiek van Amanda Strydom. Sy word begelei deur die bekende Coenraad Rall. Kaartjie te koop by www.ngtyger.com/kaartjies of die infotoonbank.

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp