Copy
Middag <<First Name>>,

Dit was 'n rowwe paar weke. Dinge vir my het drasties verander oor die laaste paar weke. Ek gaan nog nie heeltemal die kat uit die sak laat nie, maar jy kons seker agterkom dinge is anders.

In elk geval daar was baie op gevaaalik.com die laaste paar weke. Alles gelys hier onder. Deel dit met jou vriende.

Lekker week,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 03/04/2019 edition:

Excerpts:

Vrydag Bederf kort hulp

Ek begin dit oorweeg om hulp te kry met gevaaalik.com. Ek het letterlik ‘n stapel games om te review, maar het nie tyd vir games speel nie. Dus oorweeg ek om iemand te kry...

The post Vrydag Bederf kort hulp appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

‘n Spook geheime video en Random Gevaaalikhede

Daar is niks fout met harde metal riffs nie. Daar is ook niks fout daarmee as daar so bietjie theatrics gaan saam met daardie swaar metal riffs nie. Dit is hoe ek Ghost aan...

The post ‘n Spook geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Back to the future Stoute Boudjies

Wat beteken daardie titel? Niks. Jy is nie hier oor die titel van die post nie. Jy is hier oor jy wil Stoute Boudjies sien. Stuur sommer hierdie Stoute Boudjies met Whatsapp of Facebook...

The post Back to the future Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2019 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp