Copy
Opstanding
MARKUS 16:1-8
Die opstanding is die grootste gebeurtenis in enige gelowige se lewe. Paasnaweek is ook ‘n hoogtepunt in ons eie gemeente waar ons geestelike verdieping beleef. Maar wat maak jy na die opstanding? Hoe maak ‘n mens die Maandag na Opstandingsondag nadat ‘n kollega weer jou dag versuur en die gevoel van euforie van die naweek spoorloos verdwyn? Wanneer ons soos die vrouens by die graf angs en twyfel beleef?.

SONDAGPROGRAM

Sondag 28/04
08:00 / 10:00      Erediens – ds. W van Wyk
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00       Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens – dr. Z vd Westhuizen
18:30      Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAE
 
Sondag 05/05 – RIGTERS REEKS BEGIN
08:00 / 10:00      Erediens – dr. Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30     enRoute diens – ds. W van Wyk
18:30     Tiener groeigroepe
ANDER EREDIENSTE
Mei
02    10:00    Selrose Park - Skuilkrans gemeente
03    09:30    Paul Jungnickel - ds. W van Wyk
05    09:00    Pretoria-Oos -  ds. K Steyn
06    08:00    Kapel -  ds. K Steyn
19    09:30    de Meerpaal (nagmaal)
21    10:00    Retreat (nagmaal) - dr. D Dreyer
29    15:00    Equestria (nagmaal) - dr. D Dreyer

 

Spiritualiteitsweek
6-8 Mei |19:00 | Dr. Stephan Joubert


Tema: Van nutteloos na nuttig vir God.
Geniet elke aand tuisgemaakte sop en brood vanaf 18:15.

Insigkursus
7/8 Mei - 11/12 Junie | 10:00


(N.a.v. ‘n paar versoeke om die kursus eerder Woensdae as Dinsdae aan te bied, gee die leraars kursusgangers die keuse. Die meeste gekose dag sal uiteindelik die kursusdatums bepaal.)

Skryf in vir die kursus by die inligtingstoonbank of kerkkantoor.Kursuskoste: R50 p.p.  Kursusmateriaal slegs aanvullend tot kursus en word aldus beskikbaar gestel.

Huwelikskursus
Woensdae 15 Mei – 5 Junie| 18:30

Skryf in vir die kursus by die inligtingstoonbank of kerkkantoor.
NB! Hierdie is jou laaste week om vir die kursus in te skryf.


Kontak Louise-Marie 012 809 0107 | woord@ngtyger.com

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp