Copy
GIDEON
RIGTERS 6-8
Die rigters lei ‘n oorgangsfase in vanaf Israel se geskiedenis tussen Joshua en die tyd van die konings. Die Here het vir die volk die land Kanaän gegee, maar daar woon nog nasies daar wat nie verslaan is nie. Hulle is daar om die volk te toets: gaan hulle die Here dien of die gode van die ander volke? Telkemale is die volk ongehoorsaam: hulle word ontrou aan die Here, God straf hulle deur ‘n vyand te stuur, die volk roep tot die Here vir redding en God stuur ‘n rigter om die volk te lei. Met tyd begin die volk al meer hunker na ‘n aardse koning. Uiteindelik lei Saul die konings se geskiedenis in (1 Samuel).

SONDAGPROGRAM

08:00 / 10:00      Erediens – dr. Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15.     Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens – ds. W van Wyk
18:30      Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAG

Sondag 12/05 - MOEDERSDAG
08:00 / 10:00      Erediens – ds. K Steyn
08:15 / 10:15       Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens – ds. R Hopley
18:30      Tiener groeigroepe

ANDER EREDIENSTE
Mei
05     09:00  Pretoria-Oos - ds. K Steyn
06     08:00   Kapel - ds. K Steyn
19     09:30   de Meerpaal (nagmaal) - ds. M Bezuidenhout
21     10:00   Retreat (nagmaal) - dr. D Dreyer
29     15:00   Equestria (nagmaal) - dr. D Dreyer


Junie
06   10:00    Selrose Park  - ds. K Steyn
07    09:30    Paul Jungnickel  - dr. Z vd Westhuizen

 

Spiritualiteitsweek
6-8 Mei |19:00 | Dr. Stephan Joubert


Tema: Van nutteloos na nuttig vir God.
Geniet elke aand tuisgemaakte sop en brood vanaf 18:15.

 

Dieper | Wyer | Verder
Begin Dinsdag 7 Mei | 10:00
Daarna – Elke Woensdag 10:00 (tot 12 Mei)

 

Frank Opperman
17 Mei | 19:30
Kaartjies by www.ngtyger.com beskikbaar @ R160 p.p.

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp