Copy
JEFTA
Rigters 10:6 - 12:7
Jefta se verhaal begin weer met die volk wat  gedoen  het  wat  verkeerd  was  in  die  oë  van  die  Here.  Daar  is  twee  krisisse: godsdienstig  (afvalligheid)  en  polities (die swaarkry onder die Ammoniete). Die godsdienstige krisis word tydelik afgeweer wanneer die volk in Rigters 10:16 die ander gode weggevat het en weer die Here begin dien het. Die politieke krisis word opgelos deur Jefta wat die Ammoniete in Rigters 11:33 by ‘n groot veldslag verslaan.

SONDAGPROGRAM

08:00 / 10:00    Erediens – dr. Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15    Kleuterkerk
09:00                 Junior groeigroepe
17:30                 enRoute diens – ds. Dewald Niemandt
18:30                 Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAG

Sondag 26/05
08:00 / 10:00    Erediens – ds. K Steyn
08:15 / 10:15    Kleuterkerk
09:00                  Junior groeigroepe
17:30                 enRoute diens – dr. Z vd Westhuizen
18:30                 Tiener groeigroepe

ANDER EREDIENSTE
Mei
19     09:30   de Meerpaal (nagmaal) - ds. M Bezuidenhout
21     10:00   Retreat (nagmaal) - dr. D Dreyer
29     15:00   Equestria (nagmaal) - dr. D Dreyer

30     18:30   Hemelvaartdiens - dr. Z vd Westhuizen

Junie
02   09:00    Pretoria-Oos (nagmaal) - dr. D Dreyer
03   08:00    Kapel  - ds. K Steyn

 

Griefshare Kursus
Vanaf 13 Mei weekliks | 19:00
Kontak Louise-Marié 012 809 0107 vir inskrywings en Marile 082 601 3348 vir navrae

Eva - Bediening - Paaie van Hoop
25 Mei | 10:00 | enRoute Teater
Damesoggend met Nadia Beukes. R150 p.p. (Eet- en drinkgoed ingesluit)

Wolkedans
8 Junie | 19:30
Kaartjies by www.ngtyger.com beskikbaar @ R150 p.p.

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp