Copy
Middag <<First Name>>,

It's been a while. Eintlik, dit is nou al maande lank wat ek nie die nuusbrief uitstuur nie. Ek kan die ding seker automate sodat hy dieselfde boodskap elke week vir jou stuur, net met die links na die nuwe content. Maar ek voel meeste van julle sal dan net unsubscribe.

Dus sal ek probeer om dinge weer back on track te kry. Geen beloftes nie, want ek is seker teen die tyd het jy al agtergekom dat ek sukkel om voor te bly met alles gevaaalik.com.

Nuwe raffle is oppad, asook grow lights vir die GVLK shop, aangesien so baie van julle vra vir lighte en grow tents.

in elk geval, dankie dat jy nogsteeds my nuusbrief lees en gevaaalik.com ondersteun.

Lekker naweek,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 06/03/2019 edition:

Excerpts:

Rooi agtergrond Vrydag Bederf

Nie rooi van woede nie, al sou ‘n blou Maandag mens nogal laat rooi sien. “Wat is dit met al die gepraat oor kleure Stix? Waar is die Vrydag Bederf?” Jy het my daar....

The post Rooi agtergrond Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Fake influence Random Gevaaalikhede

Het julle die storie gesien van die “Influencer” wat 2.6 miljoen followers op Instagram het maar sy kon nie eers 36 t-hemde verkoop nie? Ja, die bullshit is dik aangedik daar buite. Hier in...

The post Fake influence Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

‘n Retrospect Stoute Boudjies

Nou dat ek hier sit en hierdie tik dink ek aan Maandag se Random Gevaaalikhede en die video wat ek daar gepost het, as die geheime video. Daardie video sou eintlik baie meer van...

The post ‘n Retrospect Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Beste geheime video nog en Random Gevaaalikhede

Moet my nie vra wat die liedjie se naam is nie. Moet my nie eers vra hoedie musiek klink nie. Ek weet nie nou soos ek hierdie sit en skryf wie of wat die...

The post Beste geheime video nog en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

How to buy Marijuana Seeds in South Africa

It’s been a week since the ConCourt has decriminalized the use of cannabis in a private space. There are no heaps of bodies on the streets. There aren’t suddenly thousands of people with newly...

The post How to buy Marijuana Seeds in South Africa appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

The Game of Thrones end YOU deserve

If you grabbed your smartphone early on Monday morning you might have picked up an overly aggressive tone on the internet. The neckbeards, cucks, incels, nerds, geeks or “hardcore Thrones fans” as some have...

The post The Game of Thrones end YOU deserve appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Gaan Vrydag Bederf ‘n meme word?

Elke keer as ek ‘n donderse meme maak dan word ek herhinder hoe dankbaar ons moet wees vir die eensame siele soos ek wat tyd uit hul aan vat om te sit en memes...

The post Gaan Vrydag Bederf ‘n meme word? appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Lang week Stoute Boudjies

Dit was die eerste vol week van werk vir Suid-Afrikaners in 6 weke. Jou volgende vankansiedagkom eers in Augustus. Vir nou moet jy werk en maar seker maak jy ontspan vir so paar minute...

The post Lang week Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Gemaskerde geheime video en Random Gevaaalikhede

Slipknot het ‘n nuwe album oppad, ‘n nuwe single uit en ook nuwe maskers. Die nuwe music video met die nuwe maskers is die week se geheime video op die Random Gevaaalikhede. Ek weet...

The post Gemaskerde geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

How to germinate cannabis seeds

When people start growing their own weed, inevitably they will all Google the question “How to germinate cannabis seeds”. Especially when you start paying for high quality seeds, then you want to make sure...

The post How to germinate cannabis seeds appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Stoute Boudjies, maar nie die fliek nie

Ja, daar is ‘n Stoute Boudjies fliek ook. Hierdie is nie daardie fliek nie. Hierdie is die ander Stoute Boudjies. Die Stoute Boudjies wat elke Woensdag op gevaaalik.com verskyn. Geniet die week se Stoute...

The post Stoute Boudjies, maar nie die fliek nie appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

My braai: Franca Gourmet Briquettes

My skoonpa vat dit persoonlik op as jy vir hom braai op ‘n vuur gemaak met houtskoolbrikette. My skoonpa se redenasie agter die gevoelens teenoor houtskoolbrikette is eenvoudig: “Hout gee jou vleis smaak. Houtskoolbrikette...

The post My braai: Franca Gourmet Briquettes appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Wie kort Vrydag Bederf?

Die ding waarna jy al heel week na uitsien is hier. Ja, ek praat nie net van Vrydag nie, maar ook die Vrydag Bederf. More gaan daar weer ‘n gevaaalik Nuusbrief uit en hy...

The post Wie kort Vrydag Bederf? appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Donker Joker geheime video en Random Gevaaalikhede

Daar is ‘n nuwe Joker fliek oppad. Ek weet wat jy dink: Ugh, die comic book flieks se ruggies is al bietjie deurgery. Ek stem saam. Spider-man: Into the Spider-verse en The Lego Batman...

The post Donker Joker geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Vlugtige Stoute Boudjies

Terwyl ek jou aandag het, gaan loer na die GVLK hempies op komedie.co.za en koop een. Dit was mos onlangs payday. Maak slim keuses met jou geld. Ek waardeer jou ondersteuning. Hier is die...

The post Vlugtige Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Old town road Random Gevaaalikhede

Moet my nie vra hoeek dit weet nie, maar daar is ‘n hip-hop ou met die naam Lil’ Nas X wat ‘n “country” song gemaak het, en toe word Billy Ray Cyrus ook deel...

The post Old town road Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Nog ‘n Stoute Boudjies

Hier is die Stoute Boudjies wat jy nie gesien het die week nie. Ek dink die een is 13 foto’s. Dit is ‘n hele klomp, van julle hou aan foto’s instuur vir my met...

The post Nog ‘n Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Heavy Low Random Gevaaalikhede

Ek is nogsteeds agter met alles. Om hierdie selfde storie oor en oor te tik raak ook nou vir my fokken oud. Dus begin ek nou sommer cool videos wat ek sien drop in...

The post Heavy Low Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Die goeie-Vrydag Bederf

Die normale paragraaf of twee. Nie veel nuut om oor te kerm of bly te wees nie. Ek is wel bly oor die foto’s wat julle aanhou instuur deur Facebook Messenger. Geniet die week...

The post Die goeie-Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Jonestown geheime video en Random Gevaaalikhede

Ek het deur die week een aand ‘n tydjie gevat om Dig! te kyk, sommer op YouTube. Dit is ‘n music documentary of sorts oor The Brian Jonestown Massacre, en meer spesifiek Anton Newcombe....

The post Jonestown geheime video en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2019 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp