Weltenuus

Baie welkom aan hierdie jaar se Graad 7's wat by JonkX aansluit. Ons sien baie daarna uit dat jy deel van ons groep word.
Ons stuur weekliks 'n nuusbrief uit om jou op hoogte van aktiwiteite te hou. Voltooi asb die vorm om op die databasis te kom.

JonkX-groete
Nina Brink 
* indicates required