Copy
GEES WAT PRAAT
MATTEUS 10:16 - 25
Party mense praat te maklik oor die Heilige Gees. Hulle sal vinnig sê die Heilige Gees het hierdie op hul hart gedruk. En wanneer jy hoor wat dit is, dink jy by jouself die Heilige Gees praat GLAD nie so met my nie.

SONDAGPROGRAM

08:00 / 10:00        Erediens en doop – ds. Thomas Dreyer
08:15 / 10:15        Kleuterkerk
09:00        Junior groeigroepe
17:30        enRoute diens – dr. Z vd Westhuizen
18:30        Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAG

Sondag 09/06 PINKSTERFEES
08:00 / 10:00       Erediens met nagmaal – ds. Barry Tolmay
08:15 / 10:15       Kleuterkerk
09:00        Junior groeigroepe
17:30        enRoute diens met nagmaal – ds. W van Wyk
18:30        Tiener groeigroepe

ANDER EREDIENSTE
Junie
02   09:00    Pretoria-Oos (nagmaal) - dr. D Dreyer
03   08:00    Kapel  - ds. K Steyn
06   10:00    Selrose Park  - ds. K Steyn
07   09:30    Paul Jungnickel - ds. Z vd Westhuizen
16   09:30    de Meerpaal - ds. M Bezuidenhout
18   10:00    GEEN Retreat


 

WOLKEDANS
8 Junie | 19:30
Kaartjies by www.ngtyger.com beskikbaar @ R150 p.p.

HELDER - DIE MUSIEKBLYSPEL
22-24 Augustus

22 Aug: 19:30 | 23 Aug: 15:30 & 20:00 | 24 Aug: 15:30 & 20:00

Kaartjieverkope vir HELDER open 3 Junie. Dit is hierdie jaar bespreekte plekke. Hoe vroeër jy bespreek, hoe beter jou sitplek!

GEMEENTEFEES – RAAK BETROKKE
23 Augustus

Ons het elke lidmaat in die gemeente se hulp nodig! Raak op die volgende maniere betrokke:
1. Skryf ‘n “Gourmet” stalletjie in
2. Gee ‘n oomblik van jou tyd by die kosmark
3. Skenk bestandele
4. Die junior groeigroepe se ouers werk by die kinderpretpark
5. Borg ‘n aspek van die fees

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp