Copy
Middag <<First Name>>,

It's been a while. Eintlik, dit is nou al maande lank wat ek nie die nuusbrief uitstuur nie. Ek kan die ding seker automate sodat hy dieselfde boodskap elke week vir jou stuur, net met die links na die nuwe content. Maar ek voel meeste van julle sal dan net unsubscribe.

Dus sal ek probeer om dinge weer back on track te kry. Geen beloftes nie, want ek is seker teen die tyd het jy al agtergekom dat ek sukkel om voor te bly met alles gevaaalik.com.

Nuwe raffle is oppad, asook grow lights vir die GVLK shop, aangesien so baie van julle vra vir lighte en grow tents.

in elk geval, dankie dat jy nogsteeds my nuusbrief lees en gevaaalik.com ondersteun.

Lekker naweek,

Ruan "Stix" Fourie
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak website op die interweb dansbaan

In the 06/17/2019 edition:

Excerpts:

Deurtrekker Stoute Boudjies

Dit is die tipe deurtrekker wat jou deur die week trek. Want die Stoute Boudjies land altyd in die middel van die week op ‘n Woesdag. Daarom help die Stoute Boudjies om jou deur...

The post Deurtrekker Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Final Space Season 2 begin 24 Junie

Ja, Suid-Afrika is in die middel van ons winter. Dit beteken dat baie van ons tonne tyd voor die kassie spandeer, onder kombersies. Die goeie nuus is dat Final Space season 2 op 24...

The post Final Space Season 2 begin 24 Junie appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Bi-weekly Random Gevaaalikhede

Dit was nie met opset dat dit bi-weekly Random Gevaaalikhede. Dinge gebeur net soms so. Dit is wat dit is. Wie sou kon raai dat werk vir 40 ure ‘n week nie veel tyd...

The post Bi-weekly Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

PDP controller vir Xbox – Beter as die oorspronklike

Jy weet daardie sinkende gevoel wat jy kry wanneer jy vir die eerste keer besef dat jou Xbox controller besig is om die gees te gee? Wanneer jy die eerste keer daardie thumbstick drift...

The post PDP controller vir Xbox – Beter as die oorspronklike appeared first on gevaaalik.com.


Read on »

Copyright © 2019 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp