Ons wil graag effektief met jou kan kommunikeer en, indien jy reeds op ons databasis is, seker maak dat ons jou nuutste inligting het. 

Elkeen in die gesin wat inligting van ons wil ontvang moet asseblief die databasisvorm voltooi, voel vry om die inligting te deel waarmee jy gemaklik is.

Na afloop van die invul van hierdie vorm, sal jy ’n e-pos ontvang met ons kontakbesonderhede, dienstye, sosiale media-skakels, en ander handige inligting.  

Navrae: Kontak Marissa - info@sg.org.za

* indicates required
/

Hoe kan ons met jou kommunikeer?