We have surpassed the 300 mark in members! It is inspiring to see families and younger members joining. I believe this is due to a great membership base with exciting people! And on that note, welcome to our new members:
Peter Otzen, Riecus Smith, Wikus en Somia Hanekom, Jacomi Hanekom, Nicolize en Daniel Stigaard, Cleeve Robertson, Martin Jooste, Matthew Hart, Carl, Tenzin and Beukes, Andries and Shudete Liebenberg, Frances Kierman, Ruth Wimble, Stefan Engelbrecht, Claire Murray, Christian and Finn Rank, Elouise Fuls, Carel van der Merwe, Bob Lafite, Johan Muller, Gerhard Nel, Jesca, Caleb and Joshua Olivier.
Fooie - baie dankie aan almal wat alreeds betaal het. Dit help ons ongelooflik dat fooie so vroeg moontlik inbetaal word. Plakkers kan opgetel word by die volgende lede: Paarl - Riaan Doorduin, Wellington - Elsie Oettle, Plattekloof / Durbanville - Gaye Hosking, South Peninsula / Cape Town - Kerry Feldman, Pos - secretary@pw.mcsa.org.za
In memorium - Ons het verneem dat ons geliewe lid Horst Klump oorlede is. Almal wat hom geken het sal weet dat hy ‘n besonder man was. Ons harte gaan uit na Elsa in hierdie tyd en ons gaan hom verseker mis.
|