Portrait of rugby vertel die verhaal van rugby se grootste legendes en gebeure, vanaf Frik du Preez, die Wêreldbekeroorwinning in 2007 en tot 2015 se Varsity Cup, soos gesien deur die lens van die gevierde sportfotograaf Wessel Oosthuizen en van sy kollegas in die koerantwese.
|