Copy
Kom luister saam na Prinsessie se reis
van haar boekefort tot by die boekeman se paleis

 

Prinsessie en Boekeman begin, soos alle goeie stories, eendag lank, lank gelede en neem klein lesers saam op Prinsessie se reis in haar wonderwêreld van boeke.

Sy lees oor rare karakters uit feëverhale en droom van prinse op perde uit ver, ver lande. Dan vind sy die een ding waarvan sy nooit sou kon droom nie – ’n boekeman!

En toe? Bring die klein prinsessies (en prinsies) om uit te vind wat verder in die storie gebeur. Dit beloof om hope pret vir jonk en oud te wees!

KOOP JUL KAARTJIES
BLY IN AANRAKING
                                         Telefoonnommer:          (012) 880 1953
                                         
E-posadres:                    kraal@kraaluitgewers.co.za
                                         Webblad:                       www.kraaluitgewers.co.za
Facebook
Instagram
YouTube
Kopiereg ©  2021 Kraal Uitgewers, Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging.


Wil jy enige verstellings maak aan die manier waarop jy hierdie e-pos ontvang?
Jy kan
jou voorkeure opdateer of van hierdie lys uitteken

Kraal Uitgewers - Posbus 11760, Centurion, Pretoria, 0046