Copy
Kraal Uitgewers-nuusbrief - September 2021
Alana Bailey, hoof van Kultuursake by AfriForum, het gekuier in die AfriPod ateljee om te gesels oor die standbeeldedebat wat steeds woed en hoe ons die geskiedenis en die bewaring daarvan behoort te benader.

Luister na die gesprek HIER en besoek die standbeelde, monumente en ander erfenisterreine van die Anglo-Boereoorlog met Jackie Grobler se skitterende gids Anglo-Boer War: Historical guide to memorials and sites in South Africa.

Dirk Hermann se treffende novelle, Begrond, is nou ook ’n kortfilm!
 
Hou Kraal Uitgewers se webblad dop vir inligting oor die bekendstelling van dié kortfilm sowel as die tweede uitgawe van die boek.
BLY IN AANRAKING
Telefoonnommer:  (012) 880 1953
         E-posadres: kraal@kraaluitgewers.co.za
   Webblad: www.kraaluitgewers.co.za
Facebook
Link
YouTube
Kopiereg ©  2021 Kraal Uitgewers, Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging.

Wil jy enige verstellings maak aan die manier waarop jy hierdie e-pos ontvang?
Jy kan jou voorkeure opdateer of van die nuusbrief uitteken

Kraal Uitgewers - Posbus 11760, Centurion, Pretoria, 0046