Copy
Kraal Uitgewers-nuusbrief - Oktober 2021
Op 12 Oktober 1899, vanjaar 122 jaar gelede, het die eerste skote van die Anglo-Boereoorlog in die hartjie van die Wes-Transvaal geklap. 

Lees meer hieroor (en oor byna elke ander skoot van die oorlog in die Wes-Transvaal) in
Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 deur Pieter de Jager. 
Veg of vrede? Voortveg of oorgawe? Bondgenote of dwarstrekkers? Die verhaal van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is nie so duidelik omlyn soos wat dikwels gereken word nie en sluit soms grys areas in. 

Historici Leopold Scholtz en Fransjohan Pretorius gesels oor die komplekse verhoudinge wat tussen die regerings van die twee Boererepublieke tydens die oorlog bestaan het.

Kry
 Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 deur Leopold Scholtz aanlyn by Kraal Uitgewers. 
BLY IN AANRAKING
Telefoonnommer:  (012) 880 1953
         E-posadres: kraal@kraaluitgewers.co.za
   Webblad: www.kraaluitgewers.co.za
Facebook
Link
YouTube
Kopiereg ©  2021 Kraal Uitgewers, Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging.

Wil jy enige verstellings maak aan die manier waarop jy hierdie e-pos ontvang?
Jy kan jou voorkeure opdateer of van die nuusbrief uitteken

Kraal Uitgewers - Posbus 11760, Centurion, Pretoria, 0046