Copy
Kraal Uitgewers-nuusbrief - Februarie 2022
Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) was tot die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die grootste konflik tussen Boer en Brit.

Die historikus dr. Jackie Grobler verduidelik in dié video wat aanleiding gegee het tot dié oorlog.
BLY IN AANRAKING
Telefoonnommer:  (012) 880 1953
         E-posadres: kraal@kraaluitgewers.co.za
   Webblad: www.kraaluitgewers.co.za
Facebook
Link
YouTube
Kopiereg ©  2022 Kraal Uitgewers, Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging.

Wil jy enige verstellings maak aan die manier waarop jy hierdie e-pos ontvang?
Jy kan jou voorkeure opdateer of van die nuusbrief uitteken

Kraal Uitgewers - Posbus 11760, Centurion, Pretoria, 0046