Copy
Kraal Uitgewers-nuusbrief - Maart 2022
Kyk (weer) na ’n besonderse gesprek ter viering van Wêreld-Poësiedag:
Luuk Gruwez (digter) in België en prof. Hennie van Coller in Suid-Afrika gesels oor hul boek, Weerbare Weemoed: Vertalings van Luuk Gruwez se gedigte sedert 2008. Prof. Anthea van Jaarsveld, hoof van die Departement Drama en Toneelkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, is die gesprekleier.

Hierdie bundel het aan die einde van 2020 by Kraal Uitgewers verskyn en is steeds beskikbaar in die aanlyn winkel.
 
BLY IN AANRAKING
Telefoonnommer:  (012) 880 1953
         E-posadres: kraal@kraaluitgewers.co.za
   Webblad: www.kraaluitgewers.co.za
Facebook
Link
YouTube
Kopiereg ©  2022 Kraal Uitgewers, Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging.

Wil jy enige verstellings maak aan die manier waarop jy hierdie e-pos ontvang?
Jy kan jou voorkeure opdateer of van die nuusbrief uitteken

Kraal Uitgewers - Posbus 11760, Centurion, Pretoria, 0046