Vier boeke vir minder as die prys van een. Nou dis mos 'n winskoop!
Ontvang ’n GRATIS kopie van Hermann Giliomee se The last Afrikaner leaders: A supreme test of power (ter waarde van R475) saam met elke bestelling wat op Swart Vrydag deur Kraal Uitgewers se e-winkel geplaas word.
Op soek na nog winskope? Snuffel gerus hier.
Opskud, voorraad is beperk!
|