Copy

CLANWILLIAM NUUS | NEWS

Sakekamer & Toerisme

2022
View this in your browser
PHOTO CREDIT: Adriaan Farmer
Wat 'n heerlikheid om geseën te word met reën in Desember! Ons harte juig, en is baie dankbaar vir die jaareinde genade wat ons landbouers ontvang het. 
December
15
Follow us on Facebook
067 088 6969
Mag jul feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees en mag elke dag vir jul vreugde bring.
Clanwilliam Toerisme
Die Clanwilliam Toerisme komitee het onlangs hulle laaste vergadering vir 2022 gehou en 'n heerlike kuiertjie by Simbavati Cederberg Ridge gehad. Ons is dankbaar vir 'n jaar waarin ons weer toeriste in ons mooie omgewing terug kon verwelkom en sien saam uit vir wat 2023 inhou.
Clanwilliam Sakekamer
Clanwilliam Sakekamer is saam met ‘n gemeenskap in skok oor die skielike heengaan van Willem Lambrechts, Clanwilliam Super Spar.

Iemand wat altyd reg was om sy medemens te help, wat nie sommer nee gesê het om die ekstra myl te stap nie en ‘n besigheidsman wat op sy stil manier ‘n groot verskil in soveel organisasies en individue se bestaan gemaak het. Hy was ‘n familieman, nie net vir sy gesin en familie wie se belange hy op die hart gedra het nie, maar ook vir sy Spar familie, waar daar ongelooflike wedersydse respek was. 
 
Sterkte vir sy kinders, Jana & Hugo, sy familie en al sy Spar kollegas en personeel. Ons dra julle in ons gebede en hoop dat tyd genesing sal bring.
Build-it
Build it Clanwilliam (Clanwilliam, Western Cape)
“Baie dankie Built it Clanwilliam vir ons potloodsakkies en sokkerballe” van Eselbank Sondagskool.
Sederkem Apteek
Cederberg Ridge
Besigheids ure | Trading Hours
BESIGHEIDSURE:  
Fabriek sluit 15 Desember
 
Besigheidsure vanaf 8:00 – 12:00 op onderstaande datums:
 
Vrydag, 16 Des
Saterdag, 17 Des
Maandag, 19 Des tot Saterdag, 24 Des
Woensdag, 28 Des tot Saterdag, 31 Des
Dinsdag, 3 Jan tot Saterdag, 7 Jan
Maandag, 9 Jan tot Dinsdag, 10 Jan
 
Winkel gesluit op Maandag, 26 Des, Dinsdag, 27 Des, Maandag, 2 Jan
 
Fabriek open weer op Woensdag, 11 Januarie 2023
Social Media Picture of the week
A seriously unbelievable sunset before the crazy storm hit us this past weekend - which deserved a major photo shoot - Christene Bergh
Elders
Photos Credit - Beverley le Grange
Cederberg Municipality
Stay up to date with Cederberg Local Municipality 

Website: 
News
Social Media: Facebook
Clanwilliam Dam
15 Desember 2022: 63.61%
Photo Credit: Louise Nortje
DAGBOEK 2023 DIARY
Are you or your organization planning an event during 2023? Please make sure we add this on the  Clanwilliam/Cederberg Community Diary

Please share all your events & things-to-do for the Cederberg region.
bookings@clanwilliam.info | 067 088 6969
Dagboek | Diary
Please share all your events & things-to-do for the Cederberg region.
Dagboek 2023 Diary
VISIT OUR PAGE: Tourism VISIT OUR PAGE: Tourism
FRIEND ON FACEBOOK FRIEND ON FACEBOOK
Email Email
We would like to offer optimal marketing opportunities as part of your membership of the Clanwilliam Tourism Association and Business Chamber.
The weekly newsflash is sent out to an email database, shared on social media & Whatsapp groups.
We will advertise any special and/or event that your business or organization hosts free of charge.

Please note: You could also sponsor a newsflash @ R300, if you are interested.
Contact: Sanet Stander - bookings@clanwilliam.info | 067 088 6969
Copyright © 2022 Clanwilliam Toerisme/Sakekamer, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp