Hi <<Naam>>, hier is jou Woord vir vandag:
Vers: Hebreërs 13:6
‘Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen?’
- Jy kan die Here jou Helper, vertrou.
- Hy is altyd gereed om ons op te hef en op die lewenspad te lei.
- Laat Hom toe om jou te lei en moenie toelaat dat vrees jou toekoms bepaal nie.
- Ongeag wat jy moet hanteer, die Here kan jou daardeur bring.
GEBED: Vader, ek verklaar vandag dat U my Helper is. Ek sal by U skuil en ek sal krag in U vind. Ek is geseënd om te weet dat U met my is en niks wat iemand anders aan my probeer doen is kragtiger as U wil in my lewe nie. Amen.
Mag jou week suksesvol wees.
Vriendelike groete
Pastoor Andrew Roebert
ALIVE TO GOD
Website: www.AlivetoGod.com
JA! - Jy het toestemming om hierdie e-posse aan vriende of ander groepe te stuur, of om dit op jou sosiale media platforms, ens. te plaas - sluit asseblief net ons webwerf www.alivetogod.com in.
|