Copy
Hi <<Naam>>, hier is jou Woord vir vandag: 

Vers:    Openbaring 1:17

‘…en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie;…’

- Die Here wil Sy hand van seën op jou kom lê.
- Hy wil jou herinner om nie te vrees nie, want Hy is nogsteeds in beheer.
- Jy is nogsteeds onder Sy magtige hand van beskerming en voorsiening.
- Laat Sy teenwoordigheid jou verseker van Sy liefde en sorg vir jou.

GEBED: Vader, dit is wonderlik om te weet dat U teenwoordigheid en U hand op my lewe rus. Ek sal op U vertrou en ek sal nie toelaat dat vrees wortel skiet en my verhoed om op U te vertrou nie. Amen.

Geniet jou naweek.
Vriendelike groete
Pastoor Andrew W Roebert
ALIVE TO GOD
Website: www.AlivetoGod.com

 
ALIVE TO GOD is made possible through the support of our subscribers.
ALIVE TO GOD, STANDARD BANK, MENLYN, 411338196
Or via bank card on our secure website: https://donate.alivetogod.com/
Subscribe
Email
Website
Facebook
SoundCloud
Instagram
Copyright © 2023 Alive to God, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.