Copy
Hi <<Naam>>, hier is jou Woord vir vandag: 

Vers:    Psalm 97:5

‘Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die Here, voor die aangesig van die Here van die hele aarde.’

- Moet nooit die krag en teenwoordigheid van God onderskat nie.
- Daar is niks wat vir Hom te moeilik is nie.
- Hy kan 'n berg struikelblokke soos was voor Sy aangesig laat wegsmelt.
- Wat vir jou onmoontlik lyk, is moontlik met God.

GEBED: Vader, ek kom vandag voor U met die wete dat niks vir U te moeilik is nie. Ongeag wat ek moet hanteer, weet ek dat U dit soos was kan laat wegsmelt. Ek gee U my sorge en bekommernisse en ek vertrou U vir 'n wonderwerk in my situasie. Amen.

Mag jou week suksesvol wees.
Vriendelike groete
Pastoor Andrew W Roebert
ALIVE TO GOD
Website: www.AlivetoGod.com

 
JA! - Jy het toestemming om hierdie e-posse aan vriende of ander groepe te stuur, of om dit op jou sosiale media platforms, ens. te plaas - sluit asseblief net ons webwerf www.alivetogod.com in.
Subscribe
Email
Website
Facebook
SoundCloud
Instagram
Copyright © 2023 Alive to God, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.