Copy
Hi <<Naam>>, hier is jou Woord vir vandag: 

Vers:    Johannes 14:2

‘In die huis van My Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.’

- Hierdie wêreld is nie jou tuiste nie en ook nie jou eindbestemming nie.
- Die Here is besig om iets ewigs vir jou voor te berei. 
- Laat jou hart met hoop en vertroosting gevul wees, want Hy sorg vir jou.
- Jou sekuuriteit lê in jou ewige bestemming wat God vir jou voorberei.

GEBED: Vader, help my om nie deur die sorge van hierdie wêreld verteer te word nie, maar help my om te onthou dat U 'n ewigheidsplan vir my lewe het. Terwyl ek op aarde lewe, mag ek nooit vergeet wat U vir my voorberei nie. Amen.

Welkom in Junie.
Vriendelike groete
Pastoor Andrew W Roebert
ALIVE TO GOD
Website: www.AlivetoGod.com
Subscribe
Email
Website
Facebook
SoundCloud
Instagram
Copyright © 2023 Alive to God, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.